Radius: Off
Radius:
km Set radius for geolocation
Search

Bergsig Landgoed – Februarie

Bergsig Landgoed – Februarie

Hierdie maand fokus ons op vriendskap en liefde en al die lekker eet wat daarmee gepaard gaan! Kom geniet ‘n heerlike piekniek mandjie met ‘n bottel Bergsig Chenin Blanc en ‘n asemrowende uitsig.

Moet ook nie ons skrikkeljaar aanbod gedurende Februarie misloop nie – 3 bottels Bergsig Chenin Blanc 2015 vir R90.00.

bergsig1

bergsig2

Vir besprekings en bestellings kontak sales@bergsig.co.za / www.bergsig.co.za