Radius: Off
Radius:
km Set radius for geolocation
Search

Breedekloof kampioene by vanjaar se Breedekloof / Worcester Streek Jongwynskou.

Breedekloof kampioene by vanjaar se Breedekloof / Worcester Streek Jongwynskou.

Baie geluk aan die Breedekloof kampioene by vanjaar se Breedekloof / Worcester Streek Jongwynskou.

Jongwynskou_2016

VOOR vlnr: Johan Linde (Botha Kelder), Annemarie van Niekerk (Botha Kelder), Michiel Visser (Botha Kelder), Willie Burger (Badsberg Kelder), Pieter Conradie (Nuy Kelder), Gert van Deventer (Aan de Doorns Kelder), Mathilda Viljoen (Slanghoek Kelder), Lieza van der Merwe (Merwida Kelder), Werner du Plessis (Slanghoek Kelder)

AGTER vlnr: Stefan Niemand (uniWines Vineyards), WS Visagie (uniWines Vineyards), Johan Morkel (Aan de Doorns Kelder), Nicholas Bruyns (uniWines Vineyards), Nicolaas Rust (uniWines Vineyards), JM Crafford (Stettyn Kelder), Sarel van Staden (Merwida Kelder), Ryno Booysen (Aan de Doorns), Jaco Booysen (Badsberg Kelder), Nicolas Husselman (Badsberg Kelder), Manna Botha (Badsberg Kelder), JW Pieterse (Badsberg Kelder), Henri Swiegers (Badsberg Kelder), Charl Myburgh (Nuy Kelder), Schalk van der Merwe (uniWines Vineyards), Pieter van Wyk (uniWines Vinyards), Paul Burger (uniWines Vineyards), Christo Smit (uniWines Vineyards)


BEVERATEC TROFEE VIR DIE KAMPIOEN DROë WIT VERSNITWYN
Badsberg Kelder met ‘n Chardonnay / Chenin Blanc

JCR DU TOIT VERVOER TROFEE VIR DIE KAMPIOEN CHENIN BLANC
Badsberg Kelder met ‘n gehoute Chenin Blanc

ENARTIS S.A. TROFEE VIR DIE KAMPIOEN SAUVIGNON BLANC
Slanghoek Kelder

WINE MACHINERY TROFEE VIR DIE KAMPIOEN ANDER WIT
Badsberg Kelder met ‘n gehoute Viognier

F.S. SMIT TROFEE VIR DIE KAMPIOEN EDEL LAATOES
Badsberg Kelder met ‘n gehoute Nobel Late Harvest

SANTAM LANDBOU TROFEE VIR DIE KAMPIOEN ROOI VERSNITWYN
Slanghoek Kelder met ‘n Merlot / Cabernet Sauvignon / Petit Verdot

F HAYES PANELS & PLC TROFEE VIR DIE KAMPIOEN CABERNET SAUVIGNON
uniWines Vineyards met ‘n ongehoute Cabernet Sauvignon

F J J RABIE TROFEE VIR DIE KAMPIOEN PINOTAGE
Badsberg Kelder met ‘n gehoute Pinotage

GV TEC TROFEE VIR DIE KAMPIOEN MERLOT
uniWines Vineyards

STRYDOM’S REWINDERS TROFEE VIR DIE KAMPIOEN ANDER ROOI
Merwida Kelder met ‘n gehoute Barbera

FIRST NATIONAL TROFEE VIR DIE KAMPIOEN MUSKAAT VERSTERK
Badsberg Kelder met ‘n Wit Muskadel Jerepigo

PROTEA CHEMICALS TROFEE VIR DIE KAMPIOEN PORT
Botha Kelder met ‘n Cape Tawny

ABSA TROFEE VIR DIE KAMPIOEN NIE-MUSKAAT VERSTERK
Badsberg Kelder met ‘n Rooi Jerepigo

PIETMAN HUGO TROFEE VIR DIE BESTE 5 GENOMINEERDE WYNE
Badsberg Kelder

ALICE MALAN TROFEE VIR DIE ALGEHELE KAMPIOENWYN
Badsberg Kelder met gehoute Pinotage